So’s onse Weskus ok gekom lekka mak

Dit staan soe geskrywe in onse Bybel Boek van die Divine Adoption….

Onse Hemels Vader het jou Goddelik aangeneem en lief

En sonder geloof is dit onmoontlik om God[die Skepper] te bevredig, want hy wat na Hom[God] toe gaan, moet glo dat Hy[God] bestaan, en dat Hy die wat Hom opreg soek, sal beloon.

Hebreërs 11:6

3Geseënd is die God[die Skepper] en Vader van onse Here Jesus Christus wat ons in Christus geseën het met elke geestelike seëning in die hemele. 4Want Hy[God] het ons [so lief gehad] dat ons in Hom[Jesus Christus] uitverkies was voor die grondlegging van die wêreld om heilig en sonder gebrek voor Hom[God] te wees.

Net hier staan dit – Greek. υἱοθεσία (hwee-oth-es-ee’-ah) – English. Devine Adoption

5Hy[God die Skepper] het besluit om ons as sy kinders(Goddelik aan te neem) deur Jesus Christus, na die groot plesier van sy wil,

6tot lof van sy heerlike genade wat Hy ons vrylik geskenk het in die Geliefde[Yeshua].

Efesiërs 1:3-6

2 thoughts on “Wie maak die Weskus lekker…..”

  1. Lanie Turner

    Aaai aai … how wonderful to be a child of the Most-High , King of Kings and Lord of Lords

  2. Om as kind van God aangeneem te word….sjoe watse voorreg n bonatuurlike “imprinting” van God se liefde in ons lewens te he deur n aanneming van die Hoogste Gesag in Hemel en op aarde. Nogal n Eureka openbaring oor wie Ek is…..met die Groot ‘Ek Is’ binne en deel van my.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top